Jenè Makkink

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het die "two piece" ontwerp met 'n broekie onder die romp gekies omdat dit gemaklik is. Die ontwerp is ook tweefoudig omdat die top en die broekie baie detail het en perfek op my lyf pas. Die romp aan die anderkant is eenvoudig maar vloeiend en treffend en die hele rok glinster in die dag en aand. Toe ek die rok aan trek, het ek besef dat die rok my persoonlikheid weerspiëel en presies is wat ek wou gehad het.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media