Jelani Mulder
Hoërskool Middelburg



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok het al my verwagtinge oortref! Ek kon nie ophou glimlag nie. My rok is gemaak deur die talentvolle Ontwerper Annelize Scheepers. Sy het elke oomblik so spesiaal gemaak. Ek het sonder twyfel geweet die eindproduk gaan net ‘n amazing Red Carpet ervarig wees. Die swart net met die sagte blinkertjies van my rok is elegant en so sluit die strikke op my skouers perfek daarby aan.