Jeannè Jonck
Hoërskool Florida



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Eie ontwerp deur 2 fotos een te maak
Rok gemaak deur n tante wat ons ken in die kerk
Eks mal oor die 50's era , my inspirasie vir my rok
50's was n era van styl, so word ou "fashions" weer opnuut modern te maak
Broekpak onder
Kleur: komplimenteer my vel en oe