Jaylin van Zyl

Hoërskool Oos-Moot

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek is n “plain Jane” gee my ‘n netbalbal en tekkies en ek blom. Daarom het ek besluit op n gemaklike rok sonder fieterjasies. My ma het n rok geteken volgens my idees en’ n oom wat jare vir die polisie klere gemaak het en sy vrou het die rok gemaak en dit was perfek.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media