Jay-Lee Mayo
Klerksdorp Hoërskool
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok is ontwerp deur Jacqueline's Bridal Couture. Tannie Jackey wat ons buurvrou is al vandat ek kan onthou. Ek het groot geword voor haar, sy het geweet dat ek beslis nie net nog 'n Cinderalla met my matriek afskeid wil wees nie. Baie tyd spandeer om 'n unieke ontwerp te kry wat nie net by my lyf pas nie maar wat ook my persoonlikheid uitstraal. 'n rok met 'n stylvolle vloei, wat skitter in elke opsig net soos ek is.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Klerksdorp Hoërskool
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was beslis om te skitter, uit te blink en raak gesien te word.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Ek het van elke liewe detail van die rok gehou. Maar wat vir my uit ge staan het is hoe ek nog nooit so selfversekerd en mooi gevoel het as die aand van my matriek afskeid nie.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-19