Jaunné Porter
Hoërskool Parys



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het al my droomrok in gedagte gehad sedert ek ñ jong meisie was. My ouma, Annatjie Visser van Randfontein, het my gehelp met die ontwerp en al die idees om die rok aan te pas om by my idee van elegant, stylvol en modern te pas. Ek glo dat my rok ñ spieëlbeeld is van my geaardheid en my persoonlikheid en by my sienspunt van "less is more" pas. Ek het gevoel soos ñ prinses, dat my drome vir die dag ñ werklikheid geword het en dat ek tot alles in staat is deur Hom wat my krag gee.