Janke Duvenage

Hoërskool Pionier

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Met geen idee van watter kleur en styl rok ek wou hê, het ons die winkels ingevaar.
Al wete wat daar was, was dat my rok 'n "statement" moes maak.
Na net 'n paar rokke se aanpas, het hierdie Johan Botha-rok my hart gesteel…
en boonop met die wete dis 'n rok enig in sy soort… net soos ek,
het ek geweet dis dié rok vir my!

Ek het gemaklik, vroulik, klassiek elegant en so stylvol gevoel!

Beslis my droom wat waar geword het in my droomrok!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media