Janika Theron

Hoërskool Kempton Park

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het die bekende ontwerper Izelle Otto Couture genader om my rok te ontwerp. Izelle het gevra dat ek klomp idees saambring met die konsultasie sodat sy my persoonlikheid en smaak beter kan leer ken. Die een ding wat ek baie graag in my rok in wou bring is die spieëltjie versiering op ‘n stywe korset. Izelle het verskillende dele van my prentjies gebruik en ‘n rok ontwerp, sy het voorgestel om lae tulle te doen vir die romp gedeelte, om ‘n dramatiese effek te gee. Ons het besluit op swart, want mens kan nooit verkeerd gaan met ‘n swart aandrok nie.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir die rok het ek in 2021 op pintrest gesien en ek het verlief geraak op ‘n rok wat goue spieeltjies op die korset gehad het, en ek het na baie ander rokke gekyk oor die jare maar daai rok het net die hele tyd in my gedagte gehad.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Definitief die speeltjies op die corset was regtig my gunsteling, hoe dit die lig gereglekteer en geskitter het, het baie aandag getrek. Maar ook hoe mooi die rok geflare het en soos n princess rok gelyk het

Datum van matriekafskeid?

2024-09-21

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media