Janie Marais

Montagu Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek is ń plaasmeisie ! Ek wou gemaklik, tog stylvol, en klassiek lyk…daarom het ek satyn gekies.
Ek het geweet presies wat ek wou hê en ek het self die ontwerp gekies en die rok laat maak. Die glinster bandjies van my rok het die nodige skitter vir hierdie spesiale aand verleen. Plat sandale was nodig omdat ek op en af uit ń trekker moes klim.
Ek was gereed om die aand weg te dans…

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media