Jani van der Merwe
Hoërskool Jim Fouché
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Die bo stuk van my rok oor my rug en arms is bedek met net vir die kralewerk van pêrels en kristale. Oor my middel het die plooie van my rok die spleet gevorm by my linker bo-been. Die kleur van my rok is sage groen wat die kleur van my hare, oë en vel goed komplimenteer.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Jim Fouché
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My rok is n kombinasie van twee voorbeelde wat ek aanlyn gesien het. Ek was opsoek na iets anders, buite die boks en nie n gewone sprokiesverhaal prinses rok nie.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Ek is absoluut mal oor my matriekafskeidrok en sal dit enige dag oor kies, maar my heel gunsteling deel is die kralewerk en plooie van die materiaal wat my rok perfek afrond.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-27