Jani Swart

Potchefstroom Volkies

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok bestaan uit n kort, stywe rokkie met blink steuntjies op wat patrone vorm. Die diamante om my nek is alles hande werk sodat dit mooi die rok afrond. Die romp wat aan die rokkie vas klip het die langste gevat om kla te kry. Die hele rok daam met die romp is semetries omdat ek van reguit lyne en presies wees hou.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het n swak plek vir diamante. Enige iets met n blink steuntjie op trek dadelik my aandag. Ek was nooit seker presies hoe ek my rok wou gehad het nie, maar toe ek in die lapwinkel in geloop het en die lap gesien het, het ek nie eers na ander lappe gaan kyk nie. Die prentjie het dadelik in my kop gevorm oor hoe die rok moet lyk en dit het presies so uitgekom.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die romp het my soos n konigin lat voel, maar die beste deel van alles was dat ek die romp kon afhaal as ek gemaklik wou gaan dans het.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media