JANI MYBURGH

AFRIKAANS HOËR MEISIESSKOOL PRETORIA

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Hoe rooier hoe mooier was my gedagte. Vleiend en gemaklik die vereiste.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

AFRIKAANS HOËR MEISIESSKOOL PRETORIA

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was opvallende eenvoud. Iets wat kon aandag trek en 'n blywende indruk sou skep.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My rok was 'n twee in 1. Ek kon soos 'n prinses voel met die vol romp en dans soos vlinder daar sonder.

Datum van matriekafskeid?

2024-10-05

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media