Janelle Viljoen

Hoërskool Landboudal Jacobsdal

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My pragtige rok is ontwerp deur Ann Lee Couture in Douglas. Die Lap was 'n pragtige groen met baie glitter, eenvoud en gemak was vir my 'n groot voorkeur en lekker sakke, waarin ek my lipstiffie en selfoon kon wegsteek.
Ek was van dag een af verlief op my rok en die ontwerper het my droom verseker bewaarheid.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media