Janel Moller

Hoërskool Piet Retief

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het my rok gekoop by Tres Jolie Bridal and Evening wear in Pretoria. My rok is redelik eenvoudig, maar pas eenvoudig net so goed by my persoonlikheid! Die rok kleur is iets wat niemand verwag het nie, maar dit het net perfek by my gepas. Die romp van die rok het gemaak dat ek hom gekies het! Ek het die rok aangepas, en dit was liefde met die eerste oogopslag!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media