Jané Bruwer

Hoërskool Paarl Gimnasium

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het nie heeltemal ‘n idee gehad hoe my rok sou lyk vir my matriekafskeid nie. Eendag toevallig sien ek ‘n foto van ’n model wat hierdie verstommende rooi rok dra en dadelik het ek geweet hierdie gaan my matriekafskeidrok wees. Hierdie rok is perfek vir my lewenslustige en spontane persoonlikheid. Die rok is deur Cindy Bam gemaak en sonder haar unieke vaardigheid sou ek nooit hierdie fantastiese rok kon dra nie.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media