Jané van der Walt
Hoërskool Sentraal
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok was glinsterende materiaal met skakerings van silwers,pers en pienk soos die lig verskillend op hom geval het. Ek het gekies om dun bandjies te hê met n lae neklyn. Die agterkant was n swart korset en knopies wat oorgetrek is met dieselfde glinsterende materiaal om hulle te laat uitstaan.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou gehad het my rok moes "Jané" skree en as almal my sien moes hulle sê die rok pas by haar persoonlikheid ! Ek wou werklik soos n prinses voel.
Die glinsterende materiaal het my aangetrek want dit wys die borrelende en vriendelike ek.
Die rok het my selfvertroue gegee en n 'magical' atmosfeer geskep.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel was definitief die skitterende glitter. Dit het my uniek laat voel en my laat uitstaan. Met die rok het ek gevoel asof ek werklik op die rooi tapyt in Hollywood kon loop.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-21