Jane Lourens

Helpmekaar Kollege

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die rok is ‘n perfekte uitbeelding van my persoonlikheid. Die belangrikste ding vir my was om soos myself te lyk- die persoon wat ek was in my hoërskool loopbaan. Die rok is elegant en vroulik, met sagte blomme wat baie van my menswees sê. Ek is iemand wie ‘n sagte hart het en altyd glimlag en ek het dit op die dag uitgeleef.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media