Jane Jordaan
Hoërskool Overberg
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Die diep wynrooi kleur skep 'n dramatiese en luukse gevoel. Dit is gemaak uit n sagte, fluweel materiaal, wat die rok 'n elegante en tydlose voorkoms gee. Tannie Lizel- Mari van Straaten wat my rok ontwerp het het my idee van n Hollywood- aktrise se Rooi Tapyt elegansie geneem en dit ongeskep in n werklikheid.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek was opsoek na n kombinasie van n moderne en oudtydse styl wat klassiek maar tog elegant lyk. Ek het die perfekte idee gekry toe ek n foto van Lily Collins op die Rooi Tapyt sien. Ek was dadelik mal daaroor en dit het my dadelik geïnspireer.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Alhoewel die hele rok my gunsteling was, dit het my gemaklik en baie spesiaal laat voel het ek tog die meeste van die draping gehou. Dit het n mooi gedetailleerde effek op die rok gegee wat geglans het in die lig.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-19