Jana Taylor

HTS Drostdy

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het van die begin af geweet ek wil n ontwerpers rok hê wat enig in sy soort sal wees en my sal laat uitstaan! My rok is ontwerp deur LENA-LISA. Ek het n ‘off white’ kleur gekies wat my vel kleur komplimenteer. Die styl van my rok is n vintage ontwerp wat by my matriek afskeid bakkie gepas het wat n 1954 Ford F100 Swart bakkie was. Ek het soos n prinses gevoel vanaf die oomblik dat ek my rok aangetrek het! My foto’s is in die natuur geneem omdat ek mal is oor oop vlaktes en grond paaie!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media