Jana janse van Rensburg

Grantleigh College

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Eenvoudig, tydloos, stylvol. Minder is Meer. Ballerina style.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Iets eenvoudig, maar stylvol met n tikkie blink in. Ek het op die ou end materiaal gekies waarvoor ek nie noodwendig opsoek voor was nie. Ek kon dit net nie neer sit nie.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die hele rok was net soo ek... ek het nie n spesifieke gedeelte waarvan ek gehou het nie, die hele rok was net n gunsteling.

Datum van matriekafskeid?

2024-04-05

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media