Jana Gous
Maragon Mooikloof



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
In die Afrika sonsondergang, speel die kleure op my rok. Die groen en goud verander na rooibruin soos wat ek beweeg. Dit is die pragtige snit wat my aandag eerste getrek het, en die fyn details wat mens se oog vir lank daarna hou. Ek het verlief geraak op die stylvolle silhoeët van my matriekafskeidrok. <3