Jana Gous

Hoërskool Waterkloof

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My vintage rok – 'n skepping deur Thomas Thomas Couture – vertel 'n storie van lank gelede, van liefde en beloftes. Maar dit vertel ook van nou. Soos Laurika Rauch sing, is my rok waar 'die rooi en die blou in die aandskemer trou.' My prinsesrok het vir ewig my hart gesteel. <3

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media