Jamie-Dayne van Heese

Rustenburg Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek doen nou al my hele lewe lank ballet en a.g.v daarvan het ek spiere begin vorm op my rug wat ek nie eers geweet het daar is nie
En dus wou ek ń oop rug rok gehad het
Swart is een van my gunsteling kleure ,na groen natuurlik, want dit pas net by als en dit steek so 40% van my spierwit melk velletjie weg
Pinterest het met baie dele van die rok gehelp soos bv. My prinses onderkant wat nie te veel of te min vloei nie
Ek het wel my eie rok ontwerp en dit was ń ongelooflike lekker belewenis

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media