Jadene Laing

Hoërskool Bredasdorp

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok bestaan uit swart en goue sequins.Dit is gemaak van Mesh materiaal.Dit is uniek,stylvol en is die definisie van die woord "WOW".Die ontwerp is kreatief en dit staan uit.Ek wou nog altyd soos ń prinses by my matriekafskeid lyk en my rok het vir my daardie ervaring geskep.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Bredasdorp

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die begeerte om anders as die res te wees het my van dag een af gemotiveer om daardie rok te dra.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die unieke goue sequins op die regterkant van my rok wat amper soos ń soort blom gelyk het.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media