Jade Gray

Hoerskool Hugenote

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Nie te veel rug was nie. Nie te styf of Los nie. Eenvoudig maar steeds beeldskool. Niemand moet my sien kom nie.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoerskool Hugenote

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Pinterest. En toe ek die rok sien het ek geweet dis vir my gemaak.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die after kant dit is n criss cross effek wat so mooi lyk.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-21

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media