Jade Fourie
Walvisbaai Privaat Skool



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Die styl van my rok is nie soos n normale keuse vir n matriek afskeid rok nie. Die oomblik wat ek my rok aangepas het, het dit net automaties met my persoonlikheid gepas. Die materiaal is baie uniek ek het nog niemand gesien met so iets nie en ek het geweet ek wou uitstaan met dit.