Izelle de Klerk
Hoërskool Waterkloof



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Die prentjie in my kop is tot lewe gebring deur Rudolph D Couture. Die blommetjies aksent op die bandjies wat bymekaarkom op die rug is die delikate detail wat uitstaan teenoor die eenvoudige, klassieke rok.