Izel Janse van Rensburg

Hoërskool Hoogenhout

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou graag 'n unieke rok dra wat by my persoonlikheid sal pas. My rok het verskillende kleure aan die binnekant gehad en alhoewel dit 'n rok is, het dit 'n kort broekie gehad wat dan ook gemaak is van dieselfde kleurvolle lap wat vir die binnekant gebruik is.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Hoogenhout

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My een vriendin het 'n soortgelyke rok gehad met haar matriekafskeid, dit was vir my vreeslik mooi. Ek het die idee gebruik en die ontwerp verander om by my smaak te pas.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek is gek oor die verskillende kleure aan die binnekant van die rok, die strik aan die voorkant en die oop rug.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media