Izaan Hugo
Hoërskool Landboudal



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek wou nog altyd iets anders gedoen het vir my Matriekafskeid, iets unieks en "eie aan my". Toe ek die blommelap sien, wen dit dadelik my hart, en het ek net geweet dis wie en wat ek is. Ek kon nie gelukkiger gewees het en mooier gevoel het nie. Ek sou nooit myself in iets anders kon sien nie, en is steeds die mooiste rok vir my. Hierdie is waarlik n droom van my wat waar geword het. My ontwerper was n dame van Boshof in die Vrystaat, Wiekie van Schalkwyk en was sy die heel beste!!!