Izaan Hugo

Hoërskool Landboudal

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ekt nog altyd geweet dat ek iets anders, iets unieks wil hê, iets wat my ware self sal weerspieël. Ek kan myself in geen ander rok indink nie en is my rok nogsteeds vir my die mooiste. Toe ek die blomme motief sien, toe wen dit my hart en het ek net geweet dis wie en wat ek is. Dit is presies waarna ek gesoek het en wat van dag 1 af al in my kop ronddwaal. Dit was perfek! My ontwerper was Wiekie van Schalkwyk in die Vrystaat.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media