Ivana-Lucia Lues

C&N Sekondêre Meisieskool Oranje

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Alhoewel ek al lankal na matriekafskeidsrokke gekyk het, het ek glad nie geweet wat ek wou aantrek nie. Ek het die proses uitgestel wat my baie gespanne gemaak het. In Meimaand het ek en my ma gaan rokke aangepas by 'n bruidsbotiek. Met die aanpas van die tweede rok het ek geweet dit is my droomrok en dadelik verlief geraak daarop. Ons het toe op die kleur besluit, ekstra lap gekoop en die rok is begin.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media