Isabelle Gade
Hoërskool Stellenberg
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok is van 'n Terracotta Milano satyn en kaviaar tule gemaak. Die bostuk was in 'n "sweetheart" neklyn ontwerp wat afgeloop in 'n wye romp na onder, met die kaviaar tule wat oor my heupe gedrapper was. Die lang, wye sleep agter op my rok het die hele rok bymekaar getrek en was boonop verwyderbaar.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Stellenberg
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het verkeie idees as inspirasie gehad, maar het uiteindelik op iets besluit wat uit dele van twee spesifieke rokke wat ek gesien het bestaan het. Ek het die Terracotta kleur gekies om die rooi in my hare te beklemtoon en by my velkleur te pas.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die vloeiende beweging wat die verskillende lae satyn en tule gegee het waneer ek geloop het.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-19