Isabella Brenchley
Eduplex
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het hierdie rok gekies omdat dit nie my aand was nie, maar saam met my vriend gegaan het. Ons is al van Graad R af vriende. Ek het vir n elegante "look" gegaan. Ek het die rok by my niggie geleen. My matriek afskeid is eers 30 November en dit is natuurlik droom feetjie styl rok. Hierdie rok wat ek dra is ook vir my baie mooi en elegant. Ek het gesoefistkeerd en soos n prinsess gevoel. Die aand was nie oor my nie maar my vriend het my steeds baie spesiaal laat voel en ek glo die fotos vertel die storie baie mooi. Dit mag dalk n geleende rok gewees maar dit was perfek vir my en die aand.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Oos Moot
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die inspirasie was om elegant te lyk. Klasiek en my vriend te laat voel hy het die mooiste meisie aan sy, sy. Dit was sy aand, was maar ek het dit geniet hy het my die kleur laat kies. Ek wou nie oorboord gaan nie.
Natuurlik was dit n 2de uitgawe so ek moes maar kyk na alles opsies en ek was geseënd dat my niggie baie opsies gehad het.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
O dit is nie maklik nie aangesien dit nie my dans was nie. Ek was verlief op hierdie rok want dit soos n handskoen gepas, so bietjie "bling" en net absoluut elegant glasiek is.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-20