Isabel Le Grange

Hoërskool Hugenote

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Isabel het van die begin af besluit sy soek 'n kort jeugdige rok.

Sy het in die winkel ingeloop en reguit na die lap toe wat haar rok van gemaak is.
Die rok is "Isabel" heeltemal haar persoonlikheid.
Ons kan haar nie in enige ander kleur of selfs in 'n lang rok voorstel nie.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media