Iolanthe Lancaster

Hoërskool Tuine

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok se ontwerp het bestaan uit verskeie idees van rokke wat na die ontwerper en maker van my rok Gert van Eeden gestuur is. Hy het my rok ontwerp deur net te luister na wat ek ingedagte het. My kleur wat ek oorspronklik wou gehad het, was volgens hom te donker en sou my nie komplimenteer nie. Hy het na die kleur van my oë gekyk en voorgestel dat ek 'n silver-blou moet oorweeg. Na die tweede aanpas sessie was ek baie ingenome met sy kleur keuse. Baie dankbaar teenoor Gert vir kleindogtertjie droom wat bewaarheid is.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media