Inge Keyser
Hoërskool Centurion



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het my rok self ontwerp en gemaak!
Die inspirasie vir my rok was die skoonheid van die konstellasies wat uitstaan teenoor die vlootblou kleur wat geassosieer word met Harry Potter se Ravenclaw huis.
Ek wou my van, ‘Keyser’, gestand doen en soos ‘n keiserin lyk. Ek is so trots op myself, omdat ek daardie visie ‘n werklikheid gemaak het.
En dit het sakke!