N sagte elegante dusty pienk met klein en fyn details van blomme wat met die hand uit gekinp en vas gewerk is. N slee met min detail maar wat n groot impak rn verkil aan die rok maak maar wat wel kan af hak wanneer jy dans en jou aand geniet .
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Van kleins af was ek altyd n blomme kind en die oomlik toe ek daardie rok ontwerp sien het ek geweet dit is my rok . Vol detail maar ook so plain, iets wat my soos n princess laat voel het vir daardie rukkie . My ma en ouma was so ook my inspirasie want met hul liefde het hulle my laat blom tot die persoon wie ek nou is .
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My rok is geheel was my gunsteling maar as daar een ding sou wees wat uitstaan is al die detail wat in my rok ingesit is en natuurlik die feit dat my slee kon afhak.