Inge Beetge
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek wou uniek wees op die aand en het my eie rok ontwerp, materiaal gekies en saam met Gerdi van Dednam Couture my droom laat realiseer. Ek was altyd effens van n tomboy maar wou my sagter kant wys met die fyn kant werk en 3D blommetjies. En natuurlik bietjie been wys!