Ine-Mari Burger

HTS Drostdy

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het nog altyd geweet ek wou n rok laat maak wat niemand sou verwag nie. My rok weerspieël my persoonlikheid.

My niggie Zahn Van Heerden het elke bietjie van my rok sonder n patroon gemaak. Ek dink my rok is elegant, (playful) en uniek.

Ek het so gemaklik, vol selfvertroue en mooi gevoel. Ek het die rok se kleur gekies omdat dit dieselfde kleur van my oë is.

Ek hoop elke meisie voel in hulle rok soos wat ek in my Zahn Van Heerden rok gevoel het.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media