Ilze Spencer
Hoërskool Eldoraigne



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Dit was my begeerte om eendag in 'n meermin rok na my matriekafskied te gaan.
Ek het 'n afspraak gemaak om rokke te gaan aanpas en daar was die rok….. Dit het daar gehang asof dit vir my gewag het.
Die perfekte rok in die perfekte kleur. Dit het my perfek gepas. My droom van 'n rok.