Ilke van Zyl

Hoërskool Die Wilgers

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My keuse v my rok is opgesluit in liefde .. liefde vd lewe en liefde v my naaste en myself…
Die blink (sparkel) van d rok is om te wys elkeen het n plekkie in d son afhagend hoe die son op jou skyn kan jy soms skitter en bold wees en soms uitstaan ..
Die eenvoud en gemak van my rok is om te wys jy moet gemaklik wees met die persoon wie jy is maar ook elegant kan wees en so kan dans op die ritme van die lewe..

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media