Ilané Liebenberg
Hoërskool Waterkloof
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het 'n rok gesoek waar die aandag nie net op die rok is nie, maar op my en die rok. Die rok was nie net anders as enige ander rok wat ek al gesien het nie, maar het ook my beklemtoon. Die rok was stylvol en elegant wat perfek by my persoonlikheid gepas het.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Waterkloof
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was twee woorde, naamlik elegant en uniek. Die sagte blou en silwer kleur het by my gepas en was 'n unieke kleur wat ek nog nie baie gesien het nie. Ek wou ook gehad het die rok moet blink en die rok het verseker geblink met al die diamante op dit. Ek wou 'n unieke rok gehad het wat niemand anders al gedra het nie.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel van die rok was die sagte silwer en blou kleur wat my blou oë en ligte haarkleur beklemtoon het, asook die styl van die rok wat perfek by my lyf gepas het.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-19