Helga van der Merwe Jnr
Hoër Volkskool
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek wou 'n rok hê wat vleiend is.
Ek het 'n voller figuur en moes 'n rok wat daarby pas ontwerp.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
2024
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het paar fotos gegoogle en een unieke rok saamgestel uit almal.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die boonste gedeelte met die kant en pêrel detail. asook die moue wat perfek moes pas.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-20