Helena Croucamp

Hoerskool Montana

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is kort voor en lank agter.die boon ste top gedeelte is van ligte pers blomme motief materiaal en ook die binne kant van die onderste gedeelte.dan is die buitekant van die onderste gedeelte net pers sonder enige motiewe.aan die regter bokant en middel van my rok is 3 dimensionele blomme van dieselfde blom motief lap gemaak en agter maak my rok van met inruig linte.ek is mal oor pers en blomme em daarom het ek so n rok laat maak

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media