Helana Steyn

Hoërskool Dr Malan

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Matriekafskeid is elke meisie se droom , van hare na grimering en natuurlik die rok
Nou hoekom het ek die rok gekies ?
Elegant, sag en iets baie uniek was bo op my aftiek lysie. n Paar idees was as een gekombineer. Ek hou van die buite lewe , die natuur en skoonheid van aardse bestaan beklemtoon my menswees . Rina van Rooyen het sowaar met 'n towerstaffie iets stylvol ontwerp en my droom na realiteit verander.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media