Heidi Roos

Oosterlig, Boksburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My droom was om n besonderse rok te dra wat ek het. Izelle Otto Couture het vir my die mooiste Galaxy Rok ontwerp wat uit hierdie wereld is. My skema was pers en swart

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My gunsteling kleur is pers en ek het geweet daar nie baie meisies gaan wees met daardie kleur nie. Ek het my rok al die laaste 5jaar beplan.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Alles, van die eerste konsultasie tot uitloop voor my mede skoliere en ouers.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media