Hayley van der Merwe

Fairmont Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok het bestaan uit n geborduurde bokant met blomme en skoenlappers met n bypassende pink en skitterende blou tulle onderkant.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Cinderella was die inspirasie vir my rok, ek wou soos n prinses voel en ek wou soos n prinses lyk.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok was die skitterende blou tulle wat vol glitter was, dit was ongelooflik mooi.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media