Hansorè Jooste
Hoërskool Vryburg



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My inspirasie vir my rok was my Pa wat einde verlede jaar oorlede is. Hy was mal oor blomme en die natuur. Daarom het ek besluit op groen en pienk vir my rok. Daarby, het die twee kleure ook 'n dieper betekenis vir my:
Groen: vriendelikheid want dit word geassosieer met die natuur, wedergeboorte, en 'n ontvlugting uit die wrede grys wêreld.
Pienk: bors kanker bewustheid wat saamval in Oktober maand