Hannah Gravett

Clarendon High School for Girls

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ons het lank getop oor watter kleur my rok moes wees en het besluit dat die sagte pienk en goud perfek by my hare en gelaatskleur sou pas.

Die lang vloiende rok het ook my lengte gekomplimenteer en het my baie spesiaal laat voel. Die rok het my toegelaat on my peroonlikheid ten volle uit te beeld!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media