Hanle Erasmus

Hoerskool Swartland

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

You can't just sit there and wait for people to give you that golden dream. You've got to get out there and make it happen for yourself…

Matriek, Die jaar wat verondestel is om ongelooflik en vol goeie “memories” te wees, vol laastes en bestes. Myne het in ’n nagmerrie ontaard toe ek my jaar met ’n ernstige sportbesering afskop.

Omrede ek my eerste span netbal en interskole moes prysgee in die belangrikste jaar van my skool loopbaan, kon ek fokus op my matriek afskeid en seker maak dit is ’n onvergeetlike dag.
Ek is meestal in sportklere en nie juis een vir frille en valle nie… so eenvoud was vir my belangrik.

Die elegante sjampanje brons van my rok, was mooi afgerond met die eenvoud van net perels.

Monique Penwarden, jy het my absoluut soos ’n James Bond 007-Girl laat voel en lyk op die spesiale dag en my jaar behoorlik geeindig met GOUD….

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media